AUCTION:
Thursday 19 June 2025 at 12:00
Auction in Pretoria
Stap in en Boer!
Farm Craig Ellachie 156 – 9088.5511ha
One of the last Golden mile Kalahari farms in the Molopo river is going on auction, do not miss out on this amazing property with lots of potential.
Die droomplaas is die ideale Wildplaas met Lodge en is perfek vir die Sakeman / Ontwikkelaar.
These Molopo and Kuruman river farms are very sought after and only a few is left. Very expensive lodges are being built in the region near Askham and Kgalagadi.
Daar is ‘n volledige opstal met 2 huise o.a:
‘n 2 Slaapkamer huis met 2 badkamers. ‘n Oopplan kombuis met eetkamer en tv-kamer.
‘n 3 Slaapkamer huis met 2 badkamers waarvan 1 en-suite is. ‘n Oopplan kombuis met eetkamer en tv-kamer.
2 Groot toegeboude
store
Pragtige Bosveld, Kameeldoring, Duine en besonderse goeie weiding met hoê drakrag. ‘n Perfekte Bees / Wildplaas verdeel in 20 kampe tussen ±220ha tot en met ±564ha met 3 / 4 of 5 kampstelsels asook water pyplyn wat deur die plaas loop. Volledige beeshanteringsgeriewe.
The farm borders the Botswana Border.
ROETE:
86km vanaf Van Zylsrus op die R31 na Askham. Draai regs en ry vir 16km. Die plaas is op linkerkant.
60km vanaf Askham op die R31 na Van Zylsrus. Draai links en ry vir 16km. Die plaas is op linkerkant.
Gps: 26°57'18.6"s 21°15'00.6"E
PAYMENT TERMS:
5% Deposit plus 5% Buyers Commission and Guarantees within 60 days.
Read more...